Grewia occidentalis
Die kruisbessie kom wyd voor in Suid-Afrika, behalwe die Noord-Kaap. Die kan geplant word as struik of klein boompie.
Dit dra stervormige blomme in skakerings van pienk en ligpers.
Die plant groei maklik in halfskadu.
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.

