Krokodil uit kolkgat gered

Chris Hobkirk, hoof van die Mpumalanga Toerisme en Park-agentskap (MTPA) se wildvang-eenheid, vrywilligers van Lowveld Venom Suppliers en die Off Road Rescue Unit (ORRU) – wat eintlik bergklimmers help – het ’n week gelede die 3,4 m lange reptiel wat in ’n kolkgat naby Komatipoort beland het, van ’n gewisse uitgerekte dood gered.

Lewer kommentaar

Leave a Reply