Elephantulus myurus myurus
Die kaalstert-klaasneus kom voor op die Polokwane plateau.
Jy kan hierdie muis uitken aan die wit op die bolip, die wit kringe om die oë en die wit onderkant. Die sye is gelerig. Die ledemate is wit-bruin en die stert geelbruin.
(Het iemand dalk ‘n foto van ‘n Kaalstert-klaasneus?)
Lewer kommentaar