“Waar op dees aarde het ek my lipstiffie gesit? Kruip seker weg tussen die berg skoene en klere. Hou op rondstaan en mooi lyk vriendin, die hoofmaal gaan al genuttig wees dan soek ek nog my lipstiffie” kerm Anna benoud.
Sleutelwoord Argiewe:Anna van Saldanha
Anna van Saldanha 3
Dit is September en Saldanha is oortrek met ´n mosaik van helder kleure en gevul met allerrei aromatiese, romantiese geure.
Anna van Saldanha 2
Die branders breek lui op die goue, uitgestrekte strand, ´n seemeeu roep sy maat en iewers in die verte kan Anna die waarskuwingstoon van ´n inkomende skip hoor.
Anna van Saldanha
Die ritmiese stamp van voete dra by tot die allerlei klanke wat die middagstilte verdryf.
