Die klassieke stuk is een honderd jaar gelede vir die eerste keer aangebied, en dis verstommend hoe relevant, nie net die temas oor politiese en sosiale kwessies nog steeds is nie, maar ook die universele menslike probleme wat Anton Tsjechow hier ondersoek.
