it het die belastingbetaler meer as R8 miljoen gekos om matriekvraestelle te vervang nadat dit verlede jaar in Mpumalanga uitgelek het.
Sleutelwoord Argiewe:Beeld
Naspers begin redaksie sny
Die mediahuis, Naspers, het begin om senior redaksionele personeellede by koerante soos Rapport, City Press, Beeld, Volksblad en Die Burger minder te maak.
Iemand vir ‘n scoop?
Andi Niemand is op die punt om die groot 30 te slaan – en het, so voel dit haar, nog weinig bereik.
Nou ja toe
Die boek bevat ´n keur uit Andre le Roux se moedswillige Beeld-rubriek.