met Wayne Mckay en Brent Niemandt
Sleutelwoord Argiewe:Brent Niemandt
Ons Joke Net
Hulle gaan gekskeer, jou laat skater en trane laat loop (van die lag), dit terwyl verskeie heilige koeie geslag word.
Video: Niemandt vir Springbok coach
Komediant Brent Niemandt verduidelik waarom hy die volgende Springbok coach moet wees.
Bek-rek!
Die tyd het aan gebreek vir nuwe vorm van vermaak! Bek-Rek! is Suid-Afrika se eerste komediegroep wat spesialiseer in die Afrikaanse vorm van Standup.
