Ons Joke Net

Hulle gaan gekskeer, jou laat skater en trane laat loop (van die lag), dit terwyl verskeie heilige koeie geslag word.
Ons Joke Net gooi Wayne Mckay en Brent Niemandt saam in ‘n komediebredie.

As jy gespanne is, stress of net gatvol is, is Ons Joke net dalk net die regte medisyne.

Vind asseblief aangeheg informasie vir komedie show by Dorpstraatteater in Stellenbosch.

Datum: 15 Februarie om 19:30

Koste: R60 per persoon

Besprekings: 021 889 9158 of info@dorpstraat.co.za

Lewer kommentaar

Leave a Reply