Een van die belangrikste gebeurtenisse in die Afrikaanse literatuurgeskiedenis is die verskyning van Eugene N. Marais (1871-1936) se gedig Winternag in 1905.
Sleutelwoord Argiewe:Eugène Marais
KKNK 2005: Die Shows
Daar was nie plek in verlede week se opsomming oor die KKNK 2005 nie. Hier volg my twee sinne oor elke produksie wat ek vanjaar bygewoon het.
