Die Russiese dramaturg Anton Tsjechov is vanjaar 100 jaar oorlede en ter herdenking daarvan word Oom Wanja by vanjaar se KKNK opgevoer. Dit is ook tot dusver een van die fees se topverkopers en dis die eerste keer dat ´n volledige Tsjechov produksie by die fees te sien is.
Sleutelwoord Argiewe:James Borthwick
… is die muis baas?
… is die muis baas? is losweg gebaseer op die Britse stuk Fringe Benefits.
Sokkies optrek …
Hoe oortuig jy mense van die besondersheid van teater?
