Chris Schoeman se Vegter en Balling, en Lanie van Reenen se C’est la vie.
Sleutelwoord Argiewe:Lanie van Reenen
C’est la vie
Toe die bekende ontwerper Lanie van Reenen al haar spaargeld en energie in ’n kasteel in Aubusson ingooi, het haar vriende gewaarsku dis onwys.