‘n Koppige ou wewenaar wat sy seuns afgesweer en verlaat het, keer onverwags terug na sy plaas met ‘n nuwe, heelwat jonger bruid.
Sleutelwoord Argiewe:Marius Weyers
Oom Wanja haal vier Fleur du Cap-toekennings
Die produksie Uncle Vanya / Oom Wanja het onlangs vier van die belangrikste Fleur du Cap-teatertoekennings ingeoes.
