Die artistieke direkteur van Brittanje se beroemde Carl Rosa Operageselskap, Peter Mulloy, het die rolverdeling vir die groep se lang-verwagte terugkeer na Suid-Afrika aangekondig.