Die woord “skryn” het verskillende betekenisse …
Sleutelwoord Argiewe:Protea Boekhuis
Soos familie: Stedelike huiswerkers in Suid-Afrikaanse tekste
Vanweë hulle posisie in die kontakgebied tussen “ras” en klas is huiswerkers perfek geposisioneer om die belangrikste tolke en vertalers in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees …
Stylboek – Riglyne vir paslik skryf
Hierdie omvattend herbewerkte uitgawe van die Stylboek wat in 2006 gepubliseer is, is ’n ideale naslaanbron vir almal wat in Afrikaans skryf.
Elke mossie wat val
Diamantsmokkelary, liefde en moord vorm die hoofbestanddele van hierdie spannende verhaal.
Die Dorslandtrek – 1874-1881
Min ander gebeurtenisse in die Suider-Afrikaanse geskiedenis het so ’n onuitwisbare indruk gelaat as die Dorslandtrek.
Narokkong
In hierdie debuutbundel word die verhouding tussen vader en seun vanaf geboorte tot by volwassenheid verken.
Skadu oor die sonwyser
Kobus Lombard se vierde digbundel word gekenmerk deur ’n sterk gevoel vir plek.
Die ruwe berg
Daar was eendag … lank gelede, of miskien gister eers … ’n legendariese berg.
Die potlooddief se bruid – en ander stories
’n Versameling rubrieke deur Keina Swart.
‘n Digter in Antwerpen
Sedert sy debuut in 1969 met die bundel Orpheushanden het Leonard Nolens hom gevestig as een van die beduidendste Vlaamse digters van ons tyd.
