Kruis en dwars deur ou Suidwes – Herinneringe van ‘n pelskoper

Piet Maritz was vir jare lank ʼn karakoelpelskoper in die ou Suidwes. Gedurende sy vele omswerwinge het hy baie interessante mense ontmoet en dinge ondervind. In Kruis en Dwars deur ou Suidwes deel hy van hierdie herinneringe en laat jou lag, huil en verlang na vervloë dae. Kruis en dwars deur ou Suidwes – Herinneringe […]