Die jaarlikse toneelstryd om die Sanlam-prys vir Afrikaanse Teater wat tydens die Absa KKNK op Oudtshoorn plaasvind, gee aan jong talent die geleentheid om hul slag te wys.
Sleutelwoord Argiewe:Sanlam-prys vir Afrikaanse Teater
Sanlam bekroon jong bloed by Aardklop
Die wenner van die derde Sanlam-prys vir Afrikaanse Teater, die grootste in die geskiedenis vir die ontwikkeling van Afrikaanse teaterproduksies, is vanoggend by die Aardklop-kunstefees aangewys.
