Die Subaru Impreza WRX sedan is terug en bied aan bestuurders ‘n onverdunde bestuurservaring tesame met passiewe en aktiewe veiligheid en ‘n kajuit wat gefokus is op elke behoefte van die bestuurder.
Sleutelwoord Argiewe:Subaru Impreza WRX
Indrukwekkende veiligheid deel van standaard-toerusting
Die nuwe Subaru Impreza WRX sedan dra die maksimum vyfster-gradering vir die veiligheid van insittendes.
