Die vierdegenerasie Outback XUV-nutsmotor het pas in vertoonlokale dwarsoor Suid-Afrika aangekom.
Sleutelwoord Argiewe:Subaru Outback
Nuwe Subaru Legacy en Outback in ’n oogopslag
Die jongste generasie van die Subaru Legacy- en Outback XUV-nutsmotor-modelle is nou in Suider-Afrika te koop.
Topster-verrigtingsmotor reg van die begin af
Die jongste geslag Legacy-sedan en Outback XUV-nutsmotor is die veiligste motors wat Subaru nog gebou het.
