Die nuwe Subaru Forester is ontwerp as ‘n voertuig wat uitstaan en die doelpale vir kompakte sportnutsvoertuie verskuif om Subaru se posisie te bevestig as kopers se eerste keuse van ‘n topgehalte veeldoelvoertuig wat nie geraak is deur die middeweg-toegewings wat tradisioneel met hierdie segment vereenselwig word nie.
Sleutelwoord Argiewe:Subaru
Kragtige nuwe Tribeca pronk in Subaru se vertoonlokale
Die 2008-Tribeca het in die tweede week van Februarie in Subaru se vertoonlokale begin verskyn. Hoogtepunte van hierdie tweede-generasie van Subaru se vyf-plus-twee-sportnuts sluit in groot veranderinge aan sy sessilinder-horisontaal-teenoorgestelde enjin en transmissie, wat nou ‘n vyfgang is.
