Die voorste Britse voorsiener van waarborge aan die verbruikermark het die Honda CR-V aangewys as Brittanje se mees betroubare sportnutsvoertuig.
Sleutelwoord Argiewe:Suzuki Grand Vitara
Geboorte van ‘n atleet
Toe Suzuki met die aanvanklike ontwerp van sy jongste, derde-geslag Grand Vitara begin het, moes die maatskappy die aansienlike tradisie van die naamplaat in ag neem terwyl die toekomsrigting van sy voorste kompakte sportnutsvoertuig terselfdertyd bepaal moes word.
Wanneer goed nog beter raak
Na ‘n afwesigheid van vier jaar keer die Suzuki Grand Vitara triomfantelik terug Suid-Afrika toe as ‘n uiters moderne, besonder bedrewe en tegnies gevorderde veelterreinvoertuig.
