In ´n stap wat as voorbeeld kan dien vir sy mede amptenare het Suid-Afrika se president Thabo Mbeki ´n salarisverhoging van die hand gewys.
Sleutelwoord Argiewe:Thabo Mbeki
Landsverlaters is rassiste
Suid-Afrika se president Thabo Mbeki se regsadviseur, advokaat Mojanku Gumbi, het glo gesê dat mense wat emigreer rassiste is en geen verlies vir SA is nie.
Bobby geboks
Die Kaapstadse Radiopersoonlikheid, Bobby Brown, is glo deur een van President Thabo Mbeki se lyfwagte geslaan.
Wie verdien wat
´n Professor aan ´n mediese fakulteit kan daarna uitsien om sowat R14000 op sy salarisstrokie te sien aan die einde van die maand.
