In ooreenstemming met Toyota se Kaizen-filosofie van voortgesette verbetering het Toyota SA ‘n aantal veranderinge aangekondig om die gewilde Yaris-luikrug- en -sedanmodelle te verfris.
Sleutelwoord Argiewe:Toyota Yaris
Nuwe vlagskip vir Yaris-reeks
‘n Splinternuwe vlagskip vir die Yaris-modelreeks, die Yaris TS, is verlede maand bekend gestel. Die nuwe Yaris word aangedryf deur ‘n 1,8 liter-petrolenjin met Dual VVT-i wat gekoppel is aan ‘n sesspoedhandratkas. Hierdie kombinasie verseker uitstekende verrigting, gesofistikeerde verfyning en ‘n lae petrolverbruik.
