1865
Die bekende Afrikaanse skrywer, digter en dramaturg Jan FE Celliers (Johannes Francois Elias Celliers) word gebore. Hy was ook medestigter van Die Brandwag.