#Aardklop Poskantoor

Poskantoor,
Roekeloos,
5 September.

Die eerste Afrikaanse opera van die 21ste eeu.

’n Komiese opera uit Suid-Afrikaanse bodem propvol kinkels, kabels, katkoppe, klassestryde, liefde oor die kleurgrens, klasgrens en klankgrens heen, gondeliers en pseudo-masochisme.

Première

Met Jannie Moolman, Magdalene Minnaar, Elizabeth Frandsen, Lynelle Kenned en Bongani Kubheka
Komposisie: Braam du Toit
Libretto: Tertius Kapp
Regie: Jaco Bouwer

Genre: Komiese opera
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen o/16 jaar
Tydsduur: 100 minute
Kaartjies: R 130
Plek: Sanlam Ouditorium, Potchefstroom
Datum: 7 Oktober 14h30, 8 Oktober 20h30 & 9 Oktober 14h30

Aardklop 2014

2.5

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar