Ná die groot sukses van Bloemers & Roemers is hierdie lekker improvisasie-komedie terug op die verhoog, dié keer met ‟n paar gaste soos Neels van Jaarsveld en ander beroemdes en berugtes by die fees.
DEBUUT
IMPROVISASIE-KOMEDIE
Afr. Volwasse
Regie: Marion Holm
Met Karen Zoid, Shaleen Surtie-Richards, Marion Holm, Diaan Lawrenson en ander.


Het die show by KKNK 2011 gekyk. Ek kon nie ophou lag nie. Dit wat fantasties.