Bly

Die produksie spreek tot almal wat al gebly het, agter gebly het of bloot bly was.

Wat maak mens bly, en wat laat mens bly? En hoekom is ly en bely so naby aan bly? Die landskap word ook agtergrond en stel.

Met Stephanie Hough, Jan-Hendrik Opperman en Dean van der Ventel
Teks & regie: Gaerin Hauptfleisch
Landskapkunstenaar: Strijdom van der Merwe
Musiek: Schalk van der Merwe

KKNK 2013

* Debuut *

70 minute | R100 | Ovaalbaan, Oudtshoorn | 30 Maart tot 5 April 19:00

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar