Vir ‘n week lank kan jy in Sandton burlesque ontkleedanse sien, geïnspireer uit die Amerikaanse verskynsel van die 30’s en 40’s. Al verskil is, die dansers is almal mans … of is hulle?
BoyLesque dek verskeie genres, van komedie tot sang ballet en disco. Sit jou tong in die kos en gaan kyk na die manewales by Theatre on the Square van 30 April tot 4 Mei.
Met: Sibu Radebe en Gabriella Cirillo
Kaartjies is R120
Besprekings: 011 883 860

(foto: Nadine Hutton / 2point8.co.za)
