Droom

Xander is verlief op Mia en Mia is verlief op Xander. Lenie is verlief op Drius. Drius was verlief op Lenie, maar is nou verlief op Mia.

Om die draai is die nagklub “BOS”. Noodgedwonge bevind die vier liefies hulself in die nagklub waar dinge gou bos en boos en broos raak.

Met: Elana Afrika, Wilhelm van der Walt, Greta Pietersen, Martelize Kolver, Cintaine Schutte, Carel Nel, Roelof Storm, Kelly-Eve Koopman en Leendert de Jager
Regie: Christiaan Olwagen
Teks: Christiaan Olwagen en Kelly Eve Koopman
Vervaardiger: Hennie van Greunen

* Debuut *

KKNK 2013

120 minute | R80 | Johnny Biskit’s, Oudtshoorn | 30 Maart tot 6 April 20:00

Plekspesifieke musiekblyspel

Ouderdomsbeperking: Geen o/13 OB

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply