Gevalle engel

Gevalle engel is ’n spanningsvolle menslike drama.

Die skoolhoof wil haar skors. Weer eens. Die kopdokter het nog nooit so ’n geval teëgekom nie. Die dominee is nie daarvan oortuig dat gebed sal help nie. Maar sy’s net ’n kind.

Miskien ’n gekwelde kind, maar nietemin ’n kind. Wat laat haar doen wat sy doen? Watter geheime bewaar sy? Wat maak dat die ander kinders bang is vir haar, dat haar pa haar verwyt, dat haar ma haar beskerm?

Met: Hannah Borthwick, Dann-Jacques Mouton, Ilana Cilliers en Johan Botha
Teks: Mike van Graan
Regie: Brink Scholtz

* Première *

Aardklop 2103

Genre: Drama
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen o/16
Plek: Potchefstroom Central School, Potchefstroom
Tydsduur: 70 minute
Kaartjies: R95
24 Sept. – 09:00, 25 Sept. – 20:00, 26 Sept. – 09:00, 27 Sept. – 12:00, 28 Sept. – 09:00

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar