#kknk2016 Ag, kom ek val sommer met die Holm in die huis

Marion Holm is verby 50 en soos die ouderdom aanstap, só stap die wag voor haar mond óók aan.

En hoe verdedig jy nou jou brein en al sy geheime, sonder ’n wag?

Sy trap, val en struikel dus al wéér met een voet in die mond en die ander voet verlore.

Glo my, om met die Holm in die huis te val is nie net seer nie, dis ook effe onvleiend.

Dis Holm en Chris Vorster se agtste spanpoging en Holm se 13de eenvrouvertoning.

* DEBUUT *

MET Marion Holm

REGIE Chris Vorster

TEKS Chris Vorster en Marion Holm
VERVAARDIGER Handyminds cc

Genre: Komedie
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur 10 minute
Kaartjies: R130
Plek: kykNET Hoërskoolsaal, Oudtshoorn
Datum: 24 MAART 13:00 | 25 MAART 13:00 | 26 MAART 16:00 | 27 MAART 16:00

KKNK 2016

Ag, kom ek val sommer met die Holm in die huis,
Roekeloos,
18 Maart 2016.

2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar