Dis ’n stormagtige aand op die platteland by ’n inrigting vir geestesversteurdes en gewelddadige moordenaars.
’n Skrywer daag op om ’n onderhoud te voer met ’n reeksmoordenaar.
Die dokter is kortaf, die verpleegster op haar senuwees, en daar’s ’n vreemde reuk in die lug.
’n Sielkundige riller, nie vir sensitiewe kykers nie.
* DEBUUT *
MET Tobie Cronjé, Nicola Hanekom en Wilhelm van der Walt
REGIE EN KOSTUUMONTWERP Jacques Theron
TEKS Anthony Horowitz
VERTALING Wim Vorster
OORSPRONKLIKE WERK Mindgame
MUSIEK Altus Moolman
STELONTWERP Jacques Theron en John B. Swart
BELIGTINGSONTWERP EN VERHOOGBESTUUR Izzy Muller
Genre: Riller
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen o/12 jaar
Tydsduur: 1 uur 20 minute
Kaartjies: R120
Plek: Gimsaal, Oudtshoorn
Datum: 24 MAART 17:00 | 25 MAART 13:00 | 26 MAART 17:00 | 27 MAART 17:00 | 28 MAART 20:00 | 29 MAART 17:00 | 30 MAART 17:00
Kul,
Roekeloos,
15 Maart 2016.