Die vermaaklike verhaal van ’n boer wat in Europa gaan reis het, vele dinge meegemaak het, en uiteindelik besef dat sy eie land die heel beste is.
’n Vertel- en musiekvertoning met twee klaviere, deur Niël Rademan en Rika Vermeulen. Die kunstenaars
maak die mooiste musiek, van kabaret tot klassiek!
Kalfiefees 2009
