Nag-mal, ’n woordteaterstuk wat toneel en digkuns saamsmelt tot ’n beeldryke vertelling van ’n kind op reis see toe met ’n emmer in die hand, sterre in die oë en groot vrae in die hart. Wat beteken dit om te vergewe? Hoe klink stilte na verlies? Die worsteling van grootword tot Godgesprekke onder die Suiderkruis. ’n Roerende vertelling van rou emosie, humor en lig wat onverwags tussen woorde deurval.
Geen 0/16
Donderdag, 10 Julie 2025, 19h00, Drostdy Teater, Stellenbosch

Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
