Die sanger-liedjieskrywer JJ Brits debuteer met hierdie oorspronklike en meesleurende musiekteaterproduksie.
Kom luister na twaalf oorspronklike werke uit sy pen – met ’n spesiale en eiesoortige huldeblyk aan Johannes Kerkorrel, die sonvanger van Afrikaanse musiek.
* Debuut *
Met: Anushka Life, Dirk Joubert, Petra Mans en Jacques Brits
Teks en musiek: JJ Brits
Genre: Musiekteater
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R80 | R90 by die deur
Plek: Oude Libertas-ouditorium, Stellenbosch
Datum: 9 Maart 18:00
Jakkals-song,
Roekeloos,
1 Februarie 2016.
