#Woordfees Leon en Rocco – en ander instrumente

Leon van Nierop en Rocco de Villiers, bekendes in die vermaaklikheidswêreld, doen in dié produksie wat hulle glo hulle kan doen, wat hulle goed kan doen, wat hulle nie so goed kan doen nie, wat hulle wil doen, maar ook wat hulle nie wil doen nie én wat hulle nou vir die eerste keer wil waag om te doen.

Dit bring lighartigheid, erns en ’n draakstekery met mekaar – maar dit bly altyd vermaaklik en verrassend.

* Debuut *

Met: Leon van Nierop en Rocco de Villiers

Teks: Leon van Nierop en Rocco de Villiers
Vervaardiger: Rocco Rocco Music

Genre: Kontemporêre musiek en komedie
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen o/16 jaar
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R130 | R150 by die deur
Plek: kykNET Endler, Stellenbosch
Datum: 13 Maart 14:00

Woordfees 2016

Leon en Rocco – en ander instrumente,
Roekeloos,
28 Februarie 2016.

2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar