#Woordfees Rooivalk

Rooivalk word groot op ’n plaas in Limpopo, tussen heinings wat lank voor sy geboorte al vir hom gespan is.

Met Richard September, die Fiësta-, Fleur du Cap- en Kannawenner vir sy vertolking in Rondomskrik, beloof Rooivalk om ’n unieke ervaring vir die oë, ore en hart te wees.

* Debuut *

Met: Richard September

Teks en regie: Nico Scheepers

Genre: Drama
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen o/13 jaar
Tydsduur: 1 uur 5 minute
Kaartjies: R100 | R120 by die deur
Plek: Die Breughel Teater, Stellenbosch
Datum: 6 Maart 17:00, 8 Maart 18:00, 12 Maart 09:30

Woordfees 2016

Rooivalk,
Roekeloos,
29 Januarie 2016.

4.5

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar