#Woordfees Soos elke dag

Soos elke dag
Roekeloos
23 Februarie

’n Komedie oor wat daardie spesifieke dag gelei het tot wat sommige mense ’n tragedie sou noem.

Wat het Fanie Verwoed besiel om te doen wat hy gedoen het? Kon enigiemand dit verhoed het? Hoeveel kan mens vat tot dinge te veel raak, of was dit maar net bestem om so uit te draai?

Met: Marlo Minnaar
Deur: Ferdinand Bekker
Produksiehuis: Stercus Produksies
Regie: Gaerin Hauptfleisch

8 Maart 10:00 | 12 Maart 14:30 | Radio Helderberg Klein Libertas Teater, Stellenbosch | 65 minute | R90 | Geen o/16 T

Woordfees 2014

2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar