#Woordfees Tee

Tee
Roekeloos
25 Februarie

Die wêreld buite is aan’t vergaan.

’n Verlate kamer.

Onaardse geluide in die verte wat al nader kom.

’n Bottel. ’n Geweer. Lippe. Sykouse. Sigarette. Swangerskap. Sonstraalvingers. Seuntjies en dogtertjies.
Vrouwees en manwees. Tee.

Drie vreemdelinge. Waar is hulle? En wat het hulle gedoen om hier te beland?

Met: Carel Nel, Cintaine Schutte en Renata Redelinghuys
Produksiehuis: Rust Co-Operative
Skrywer en regie: Philip Rademeyer

9 Maart 14:30 | 13 Maart 20:30 | kykNET Fismer, Stellenbosch | 75 minute | R100/ R80 | Geen o/16 TSG

Woordfees 2014

2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar