Skaap dink sy’s ’n Lam-brador!

Honde moet deesdae maar bedees meeding met skaap se kind vir hul base se aandag op die strand.
Die afgelope feestyd was daar op sosiale media sommer baie foto’s van mense wat met ’n troetelskaap op die strand ontspan. Op Pringlebaai is die ooi Montana baie bekend. Haar ouers is Binkie en Gary Lees, onderskeidelik die eienaar van ’n tuisskool en ’n ingenieur.

Lewer kommentaar

Leave a Reply