Halobaena caerulea

Die bloustormvoël is ’n seldsame besoeker aan die Suid-Afrikaans kus. Dié stormvoël lyk baie soos die walvisvoël, maar het donker merke op die kroon, agterkop en langs die bors. Die stert het ’n wit punt. Dit is nogal handig want hulle vlieg gereeld saam met swerms walvisvoëls.

(foto: JJ Harrison)

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

  1. Terug pieng: Voëls – Roekeloos
Lewer kommentaar

Lewer kommentaar