So pas ganse aan in die winter

Die jongste navorsing wys daarop dat ganse hulle hartklop en liggaamstemperatuur kan aanpas om beter in die winter te oorleef.

Voëls is endotermies, wat beteken hulle kan hul liggaamstemperatuur konstant hou. Die nuwe navorsing toon dat ganse hulle liggaamstemperatuur hul hartklop kan verlaag om ’n uiters lae liggaamstemperatuur te handhaaf.

Die navorsing is gedoen aan die Anglia Ruskin Universiteit en Universiteit van Wenen en gepubliseer in Scientific Reports.

(foto: Dr. Claudia Wascher, Anglia Ruskin Universiteit)

Lewer kommentaar

Leave a Reply