West End Primêr in Mitchells Plain is een van tien skole in die Kaapse Skiereiland waar Xhosa sedert 2010 as ’n Eerste Addisionele Taal aangebied word. En die gr. 3-klas wat in 2013 met die klasse begin het, kan reeds ’n basiese gesprek in Xhosa voer.
Roekeloos se gratis Xhosa – Afrikaans Woordeboek
