Die grusame verkragting en moord op Anene Booysen in Februarie 2013 het die wêreld geskud en is die vertrekpunt van die teks.
Sleutelwoord Argiewe:Anene Booysen
Program vir 20ste KKNK
“Met ’n verskeidenheid bekende stemme, geharde stemme en nuwe stemme, klink die program van die
twintigste kunstefees op Oudtshoorn, soos ’n koor in harmonie.”
