ANC negatief oor Agang SA

Die ANC se eerste reaksie op dr. Mamphela Ramphele se nuurgestigte politieke platform, Agang SA, was duidelik negatief. By monde van die sekretaris-generaal van die ANC, Gwede Mantashe, is gesê die platform kan dalk gebruik word om die land te destabiliseer.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar