Niemandsland

Hierdie is ‘n samekoms van twee ouens van dieselfde generasie wat weet wie hulle was, wie hulle is, en wie hulle eendag wil wees. Ook waar hulle was, waar hulle is, en waar hulle eendag wil wees.

Stef Bos en Koos Kombuis span weer kragte saam. Beide is knap skrywers en performers wat die lewe vanuit alle hoeke beloer. ‘n Vertoning met impromptu verrassings.

Niemandsland is 27 & 28 Februarie 2013 by Die Boer in Durbanville.
Kaartjies: R150
Bespreek: 021 979 1911 / 083 406 0111

Koos Kombuis & Stef Bos
Koos Kombuis & Stef Bos

Lewer kommentaar

Leave a Reply