´n Veroordeelde dwelmsmokkelaar is dood in ´n geveg met ´n mede gevangene oor wie eerste die stort gaan gebruik tydens die onlanse hittegolf in Egipte.
Outeur Argiewe:Roekeloos
Eina
In Egipte het ´n man gesterf toe ´n balkon van die 14de vloer van die Horus-hotel in Kairo losgebreek het en op sy kop geval het.
Love’s Labour’s Lost
Kenneth Branagh was nog altyd ´n briljante eksponent van Shakespeare.
Gaap-groep
Uiteindelik is daar ‘n plek waar rekenmeesters kan uithang sonder dat iemand vir hulle lag, die Dull Men’s Club.
Henkie en die Boks-hom bende
Daar was drama in die Bergrivier kanoewedvaart na ´n bakleiery onder die roeiers. Beskuldigings is oor en weer gegooi onder die aanvanklike voorlopers Henk McGregor, Jacques Theron, Graham Monteith en Donnie Malherbe. Volgens inligting het die moles ontstaan nadat ander roeiers die josie in was, omdat McGregor die eerste skof glo op ´n ongeoorloofde wyse …
Moenie vir Ma sê nie
Elize Parker se tienerroman Moenie vir Ma sê nie wat by Lux Verbi.BM verskyn word beskryf as een van die opwindendste toevoegings tot hedendaagse Afrikaanse tienerleesstof.
Ook skaduwees laat spore
Veral in die jare 1954 tot 1986 het Hennie Aucamp sogenaamde populêre verhale geskryf wat oor die radio voorgelees en in studente- en gesinstydskrifte gepubliseer is.
Jou padkaart na sukses
Sukses word baie maklik gedefinieer as “rykdom, mag en geluk”.
Gedig
Nou ja, daar doen ‘n storie oor Shakespeare en Jonson in die rondte wat hul aankoms by die pearly gates beskryf.
Boetman en die swanesang van die verligtes
Die uitgewer Human & Rousseau sê daar was lank laas só ´n hoendergekekkel en hondegeblaf op die Afrikaanse werf as toe die joernalis Chris Louw in antwoord op Willem de Klerk.
