Kalli Krynauw, ’n forensiese psigofisioloog en een van Secret Intelligence Services se staatmakers, probeer drie moorde in ’n gesellinklub ontrafel.
Outeur Argiewe:Bettie Blom
Ek! Ek! Ek! Herken en hanteer narsiste
Hy is aantreklik, sjarmant en intelligent. Hy dra jou op die hande en julle hang aan mekaar se lippe.
Koms van die biblioteekbus en ander stories
Die biblioteekbus ruik soos drome. Soos opstyg. Soos wegvlieg na plekke waar daar Kersfees-sneeu, koalabere en Bengaalse tiere is. Dit ruik na woorde soos keiser en nagtegaal en troebadoer.
Goudduiwel
Agent Rex Reynecke lei ’n ondersoek vir die Valke.
Mal oor metaal
Handwerkmetaal het eindelose potensiaal. Dit is buigsaam en kan om bykans enige oppervlak gevou of daarop geplak word.
Koukonap
Net soos die Vaalrivier in vloed die dorpie Koukonap bedreig, bly die Fouries se lewens ook nie onaangeraak deur die groter kragte van die middel twintigste eeu nie.
In die grot van die sibille
“Elke gedig is ’n uiting van die sibille.”
In ’n oomblik
In ’n oomblik toon die hand van ’n ervare digter wie se poëtika reeds gevestig is in terme van temas en tegnieke.
Swanesang: Die einde van die Kompanjiestyd aan die Kaap, 1771–1795
Die agtste en laaste deel van die reeks Kolonie aan die Kaap beskryf die agteruitgang en verval van die VOC en die gevolge wat dit vir Kaap gehad het gedurende die laaste kwarteeu van die VOC-bewind.
Ons Japie: Die Boereoorlogdagboek van Anna Barry
Wanneer ’n mens aan die ervarings van Boerevroue en -kinders tydens die Anglo-Boereoorlog dink, is die outomatiese konnotasie dié van konsentrasiekamplyding.
