Kalfiefees 2013 Boekbesprekings

Kom luister na twee spesiale boekbesprekings: Die Vloek deur waarnemende regter, dr. Johan Kruger, sal bespreek word sowel as die nuwe boek van Chanette Paul, Siende Blind.

Die onderhoudvoerder is Izak de Vries van LAPA Uitgewers, wat ook by die geleentheid ’n groot boekuitstalling hou.
Kaartjies teen R50 is by die deur beskikbaar en sluit verversings in.

Kalfiefees

De Voorskooten Restaurant, Hermanus
Vr. 9 Aug. en Sa. 10 Aug.
15:00
R50

Lewer kommentaar

Leave a Reply