Johan Kruger steek die draak met allerlei swaarwigtige Suid-Afrikaanse werklikhede.
Sleutelwoord Argiewe:Johan Kruger
Kalfiefees 2013 Boekbesprekings
Kom luister na twee spesiale boekbesprekings: Die Vloek deur waarnemende regter, dr. Johan Kruger, sal bespreek word sowel as die nuwe boek van Chanette Paul, Siende Blind.
