Moenie dat die grootmense hoor nie

‘n Ou wat vuil speel, ‘n meisie wat met ‘n trein stry kry, ‘n ou vir wie jy moet help besluit, stories agter foto’s, ‘n getekende hart-misdaad.

Dis met die karkaters en verhale waarmee jy in aanraking kom in Moenie dat die grootmense hoor nie.

Francois Bloemhof gesels met Rudi Venter oor dié nuwe jeugbundel ,die ander genres waarmee hy doenig is, en wat hy die meeste geniet.

Sa. 30 Jan. @ 15:30 – 16:30

Suidoosterfees 2010

Koop / Buy Moenie dat die grootmense hoor nie

Lewer kommentaar

Leave a Reply